Verified Reviews
Amanzimtoti
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amanzimtoti
Rated 4.5 out of 5 based on 980 reviews.
"Daar is drie lekker strande binne 10 minute vanaf Amanzimtoti, en ook groot winkelsentrums vir inkopies indien nodig. "
"Ek sal beslis weer Amanzimtoti as my vakansiebestemming verkies, na genoeg aan ander aktiwiteite."
"I love Warner Beach. I grew up in Amanzimtoti and find that it has become less of a seaside resort and more of a modern city. Warner Beach has maintained that rustic, seaside resort feel more. At the same time, Warner Beach is close enough to all the amenities one needs to not make one feel totally isolated."
"Very good area for fun loving people, it also is a place you can relax and have a piece of mind. The best you can get.."
"Die strand self is redelik netjies, daar was wel rommel op die strand van individue wat nie omgee oor die omgewing nie. Dis 'n rustige dorpie en daar is darem 'n klein inkopiesentrum met die nodige winkels naby vir al die klein goedjies wat jy vergeet het om in te pak."
"Lang strand om ver op te kan stap, die mooiste golwe denkbaar. Strande ook mooi skoon. Die lewensredders is streng, so mens kan met veiligheid jou kinders laat swem. Ons was nie een dag verveeld nie. Sou miskien meer geskenkwinkeltjies sommer stapafstand wou gehad het. Dis 'n goed versorgde dorpie en ons was aangenaam verras. Sal weer gaan kuier."
"Amanzimtoti is goed geleë en mooi skoon strande, meeste plekke is binne loopafstand wat baie help."
"The highlight for us (with a 7 year old) had to be the day we spent at uShaka world. Buying a combo ticket for R199 per person was a better deal than a single entry ticket of R140 per person, which entails use of both the aquarium and the Splash World water slides. A whole day is needed there to fully appreciate it. If water sports is not your thing, then the Village Walk is also ideal with a variety of shops and food courts to please all. It is only 20 minutes on the N2 from our accommodation. "