Verified Reviews
Amathole District
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Amathole District
Rated 4.4 out of 5 based on 1299 reviews.
"Die strand is baie lekker om die dag by te spandeer, dit is mooi en skoon en die rivier is lekker vir die kinders om by te speel. "
"Pragtige strand en lagoon! Heerlike kos by restaurante. 'n Lekker vakansie rusplek!"
"Baie lekker plek sal weer soontoe gaan, weer was baie lekker en warm."
East London, Amathole District
Cove View B&B"Baie beïndruk. Strande is pragtig en ek dink nie mense besef hoe mooi dit is daar nie. Stad is maar vuil op meeste plekke, maar as jy weet waarheen om te gaan, sal mense aangenaam verras wees. Oos-Londen se vismark het die beste vis en chips in Suid-Afrika en Friesland beskik oor die beste melkskommel. Ek sal definitief weer Oos-Londen besoek."
Bunkers Hill, Amathole District
John Bailie Guest Lodge"I love the area, it's close to every thing including the beach. Very quiet and peaceful neighbourhood."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Yellowwood Forest Camping and Accommodation"Ongelooflike mooi dorpie, nog een van die plekke wat nie vernietig is nie."
"Hogsback is een van daai plekke wat mens eintlik nie 'n resensie oor wil skryf nie - want mens wil sy bekoring vir jouself hou en ook nie laat te veel mense van hierdie juweel in ons land weet nie. 'n Berg-woud bestemming wat amper ander-wêrelds is, voorwaar uniek. Vir die natuurliefhebber is Hogsback 'n moet! Vir die met 'n kunstige inslag, ook 'n moet. Ek kom beslis weer terug, miskien volgende keer in die winter. Die groot inheemse woude met kranse is asemrowend!"
East London, Amathole District
6A on Arbor Self-catering House"Nah on is a fantastic safe swimming and surfing beach. "
"Skilderagtige dorpie met interessante plekkies om te besoek. Baie mooi natuur en staproetes."
"Beautiful B&B available. Kenwyn Bed & Breakfast on the N6. Gloria went out her way to accommodate us late at night and make sure we were comfortable. "
Winterstrand, Amathole District
Winterstrand Holiday Flat"Great plek om vakansie te hou met familie of met vriende sal dit aanbeveel vir enige iemand."
Gxarha (Morgan's Bay), Amathole District
Yellowwood Forest Camping and Accommodation"Pragtig! Heerlike kos, asemrowende landskap en uitkyk opsies, 'n gerieflike winkel waar mens al jou inkopies onder een dak kan doen en pragtige strande. "
Chintsa (Cintsa), Amathole District
Ocean Mile Villa"Ek gaan al Cintsa toe vandat daar net 'n paar huise was. Gesinsvakansie plek. "