Verified Reviews
Ballito
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Ballito
Rated 4.7 out of 5 based on 1106 reviews.
"Die swemstrand is gevaarlik vir kinders sonder toesig, maar vir ouer mense is dit 'n heerlike aftree-oord!"
"Baie vriendelike eienaars. Mooi ingerigte plekkie met 'n mooi uitsig! Gaan verseker elke jaar weer terug gaan."
"Net buite die besige gewoel in Ballito en tog naby genoeg om gou daar te wees vir inkopies en ander restaurante."
"Groei verskriklik vinnig, baie nuwe ontwikkelinge en mooi groot winkelsentrums. Ballito Junction: WOW!"
"Enjoyed it with the hole in the wall. Also spent much time at Compensation beach and Chaka's Rock beach, beautiful experience with the colourful fish that swim with you in the tidal pool."
"Baie lekker vakansiebestemming met al die geriewe binne bereik. Oulike eetplekkies oral in die omgewing."
"Baie netjies, en kan nie na laat om die diens by "Vovo Telo Coffee shop" in Ballito volpunte te gee nie. Die diens en kos was puik!"
"Heerlike swemstrand vir die kinders met lewensredders wat op en wakker is."