Successfully reported

Verified Reviews

Barrydale

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Barrydale

Rated 4.5 out of 5 based on 177 reviews.

Barrydale

Barrydale Karoo - Boutique Hotel

"Lekker geëet by die Bistro Blues Restaurant."

Barrydale

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Mooi plattelandse dorpie, vriendelike mense, lekker eetplekke, baie om te ervaar."

Barrydale

Barrydale Karoo - Boutique Hotel

"Baie oulike dorp, maar die restaurante in Barrydale maak almal vroeg toe - so 4 uur die middag, so sorg dat jy betyds daar kom, anders moet jy na die naaste dorp (Swellendam of Montagu) ry vir aandete."

Barrydale

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Interessante kontreiwinkels en eetplekkies langs Roete 62."

Barrydale

The Karoo Moon Motel

"'n Moet stop op die R62-roete!"

Barrydale

Sandy's Place

"Pragtige natuurskoon en baie gasvrye mense."

Barrydale

Sandy's Place

"Ek was heel verras hoe die dorp lyk: mooi, interessant en skoon."

Barrydale

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Die ete by die Mez was heerlik. Bespreek wel voor die tyd. Hulle was baie vol."

Barrydale

Karoo Art Hotel

"Dis 'n plek waar 'n mens meer as een dag benodig om alles te kan sien en beleef."

Barrydale

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Barrydale is 'n pragtige dorpie en 'n fotograaf se droom. Die dorpie is vol pragtige huisies met yslike agterplase, elk met 'n stukkie boord of wingerd. Op die Route 62 is restaurante om van te kies en te keur. Dit voel kompleet of ons in 'n ander land was."

Barrydale

Sandy's Place

"Barrydale is 'n pragtige klein dorpie. Die omgewing is net so mooi. "

Barrydale

Sandy's Place

"Klein dorpie met heelwat verrassings."

Barrydale

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Was net teleurgesteld dat die wynkelder in Barrydale nie oop was op 'n Sondag. "

Barrydale

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Daar is geen apteek in Barrydale nie."

Barrydale

Sandy's Place

"Heerlike kuier-dorp met interessante plekkies."

Barrydale

The Blue Cow Barn – Boutique Farm Accommodation

"Soveel om te sien en te doen, Barrydale sien ons weer."

Barrydale

Sandy's Place

"Fantastiese dorp met baie gasvryheid. Fantastiese belewenisse daar gehad. Baie dankie!"

Barrydale

Karoo Art Hotel

"Doen jouself 'n guns en ry deur die dorp, orals is kunswerke te sien op mure, teen geboue en sommer in tuine. Daar is oulike winkels met pragtige en smaakvolle produkte. Ry tot teen die hoogste koppie uit en geniet 'n asemrowende gesig van kleure en geure."

Barrydale

Karoo Art Hotel

"Barrydale is maar 'n redelike one-horse town - so OK vir 'n middagete of oorslaap maar dis ongeveer dit."

Barrydale

Sandy's Place

"Eerste besoek aan Barrydale. Pragtige dorpie, sal weer daar stop. Nuwe restaurant, Giuseppe's, was heerlik!"

Barrydale

Karoo Art Hotel

"Klein, stil en lekker ontspannend. "

Barrydale

Karoo Art Hotel

"Barrydale is stil en rustig maar die omgewing is pragtig en ons het verskeie dag uitstappies gedoen. Daar is wonderlike restaurante op die dorp en die plaaslike kinder Rieldans groepie het ons vermaak by die hotel."

Barrydale

Sandy's Place

"Mooi, skoon en gasvry met heerlike eetplekke, besienswaardighede en 'n wynkelder."

Barrydale

Karoo Art Hotel

"Was te kort daar om 'n ingeligte opinie te gee. Loop 'n bietjie rond in die dorp. Dit lyk tog of daar hier en daar 'n verrassing kan wees."

Barrydale

Sandy's Place

"My oupagrootjie het jare gelede daar gebly. Ek het dit geniet om na die ou geboue op die dorp te kyk en eetplekke langs die pad is uitstekend."

Barrydale

Sandy's Place

"Al die mense is so vriendelik en daar is die oulikste plekkies om by te eet! "

Page
Page 6 - Showing 151 to 177
MonTueWedThuFriSatSun
2829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678
MonTueWedThuFriSatSun
2829301234567891011121314151617181920212223242526272829303112345678