Verified Reviews
Bethlehem
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bethlehem
Rated 3.8 out of 5 based on 291 reviews.
"I love Bethlehem. My husband and I lived in Bethlehem. I traveled through to say hi to friends after I spent time with family in Welkom."
"Afgesien van die baie potholes is dit 'n pragtige dorp met alles wat mens benodig. Ook 'n goeie plek as basis vir verskeie besienswaardighede in nabye dorpe."
"Bethlehem se paaie, krag en water is 'n groot probleem op hierdie stadium. Erge besoedeling ook en min om te doen."
"Bethlehem is die perfekte balans tussen besige stad en plaasdorp. Alles wat jy nodig het, is naby en dit is rustig genoeg as jy net bietjie jou skoene wil uitskop."
"Paaie in Bethlehem self is geskik vir 4x4. 'n Uitdaging wanneer jy nie 'n 4x4 het nie."
"Bethlehem het baie agteruit gegaan. Die strate is in 'n baie slegte toestand vandat jy inry in die dorp in. Deur die hele dorp is die strate gehawend."
"Eens een van die mooiste dorpe in die Vrystaat, net hartseer om die agteruitgang van Bethlehem waar te neem soos met die meerderheid plattelandse dorpe in die land. Die strate is in 'n haaglike toestand, die taxi's het die middedorp totaal oorgeneem. Geweldig baie swaar voertuig verkeer deur die dorp."