Verified Reviews
Betty's Bay
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Betty's Bay
Rated 4.6 out of 5 based on 556 reviews.
"Bettysbaai was nou onlangs erg getref deur 'n verwoestende brand en die wêreld is op hierdie oomblik baie vaal van hierdie verwoestende brande en tog het 'n mens verby dit gekyk en jou net geniet binne en buite Bettysbaai. Wanneer Bettysbaai weer sy groenigheid terug kry sal hy weereens asemrowend wees met al sy groenigheid."
"Betty's Bay is fantastic. We did a hike in the Kogelberg Nature Reserve which was beautiful as well."
"It's a good place for a short stay as it has the penguins and lovely botanical gardens. There was a good restaurant. There were no signs pointing to the various beaches so we never found one where we could actually walk for any distance. There is a lot of new development there. "
"Die pikkewyne is 'n moet, die verblyf is 'n vinnige rit van die stand af, ideaal vir 'n afskakel naweek."
"Amazing landscape and quiet setting for anyone looking to escape the hustle and bustle of city life."
"Die botaniese tuin is 'n moet sien, stap gerus na die waterfal toe - dis ongelooflik mooi."
"Bettiesbaai is vir die natuur liefhebber en die mense wat stilte en rus soek. Die see, strand en berge uitsige is ongelooflik. Bettiesbaai is sentraal vir rondry na die groter dorpe/stede soos Hermanus; Somerset-Wes, ens. Die restaurante soos The Tides; Jacks en Disa by the Harold Porter tuine is 'n wenner. Wil graag die ander winkels ondersteun, maar die donker atmosfeer en versloofde en verwaarloosde geboue maak jou ietwat wantrouig oor die kwaliteit van die kruideniersware. Die mense by die Penguin Cafe is baie behulpsaam en vriendelik. Die omgewing is die grootste trek pleister."
"Die Porter tuin 'n moet om te besoek , aanbeveel deur Phabion by Fijnbos Lodge en Spa."
"Slegs 'n vakansieplek, met baie verskillende huise, min met see uitsig. Geen egte dorpie nie en die besighede wat daar is, is wydverspreid en uiteenlopend. Egter pragtige berge, mooi groen en aangename klimaat vir die wat met wind kan saamleef."