Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.
"Ons het nie veel van 'n keuse as om Bloemfontein te besoek nie, dit is waar goeie hospitale en dokters is en ons gaan ten minste 4 keer per jaar daarheen en slaap ten minste 10 nagte per jaar daar. Ons het ook al vir drie jaar daar gewoon en geniet ons besoek daar elke keer. "
"We have family in Bloemfontein and visit often. "Boere mark" on a Saturday is one of our favorite ways of time spent. Friendly people around. And delicious food!"
"Ek het dit gelukkig gevang aangesien die president daar was, was die strate baie skoon en die SAP en verkeer se teenwoordigheid was 'n pluspunt."
"Vir klein plattelandse dorpie inwoners was Bloemfontein se verkeer net te besig, maar ons het ons kuier daar ongelooflik baie geniet."
"Ons het nou net oorgeslaap. Bloemfontfin is historiese plek en behoort baie meer deur almal maar spesifiek deur Afrikaners besoek te word. Net jammer van die vernietiging van historiese geboue in die laaste jare."
"Bloem val uitmekaar uit. Die paaie is vol gate (hoofpaaie!) Die woongebiede lyk net so sleg. Die sypaadjies is begroeid met onkruid en elke nou en dan sien jy 'n groot hoop swartsakke vullis langs die paaie. Ek's n oud-inwoner van Bloem en my hart is seer oor die verval. Die mense wat in beheer van die stad is maak groot droog!"
"Serious roadworks improvements need to take place. Otherwise, a lovely suburb to be in."
"Dele is uiters slordig met vullissakke wat nie verwyder word nie en lang grasse. Woonbuurte lyk darem beter as middedorp en Andries Pretorius-straat."
"Die stad het 'n ryk geskiedenis met baie historiese besienswaardighede en museums. Mens moet kom vir 'n paar dae en alles kom besoek."