Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 2068 reviews.
"Geniet dit om daar inkopies te doen. Het nooit onveilig gevoel nie. "
"Baie oulike bestemming, baie van die plekke is toe die tyd van die jaar, bv. breweries, planetarium ens. wat onverwags is. Oliewenhuis Art Gallery was ons gunstelingplek om te besoek."
"Ek het my studies in Bloemfontein begin en voltooi. My eerste onderwyspos was in Bloemfontein. Ek sal altyd 'n sagte plekkie hê vir Bloemfontein."
"Ons sal nie daar gaan vakansie hou nie. Ons slaap net altyd oor op pad see toe."
"Nie meer so keurig en netjies soos 25 jaar gelede nie. Party plekke gehawend."
"Ons was slegs daar om te oornag so het nie besienswaardighede gesien of besoek nie. Winkels is baie gerieflik en baie naby."
"Sal nie sommer Bloemfontein aanbeveel as 'n toeristebestemming nie. Is egter 'n gawe plek om te oornag op 'n lang reis."
"Bloem people are warm and am not saying this because I live here, it's because I interact with accomodation establishments from time to time and most of them are really warm people. And outing in Bloem is always a nice experience."
"Goeie oornagstad. A.g.v Covid was meeste toerisme aktiwiteite ongelukkig nie beskikbaar nie."
"Die restaurante maak net vroeg toe as jy op Saterdag arriveer. So mense moet vroeër daar kom as jy dit beter wil ervaar."
"Vir ons is Bloemfontein maar net 'n vriendelike stad in die Vrystaat. #Bloemfontein!"
"Soos alle fasiliteite in Suid-Afrika is agteruitgang ongelukkig 'n realiteit. "
"Vir my is Bloem 'n oorslaapplek op pad na die Kaap. Het in die verlede Bloem maandeliks besoek vir werk en baseer my antwoord op die ondervinding ook."