Successfully reported

Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1519 reviews.

Bayswater, Bloemfontein

Lily Guesthouse

"Goed geleë t.o.v Noordelike Voorstede."

Waverley, Bloemfontein

Isabella's Accommodation

"Pragtige area, stil en rustig!"

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Goed geleë naby snelweg."

Westdene, Bloemfontein

Hobbit Boutique Hotel

"Ideale ligging indien Bloemfontein besoek word. "

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Baie netjiese, veilig, rustige omgewing wat maklik bereikbaar is vanaf die snelweg en naby winkels geleë is. "

Park West, Bloemfontein

Nightingale Guesthouse

"Vandat ons Park West ontdek het, bly ons in geen ander omgewing in Bloem nie."

Groenvlei, Bloemfontein

A Little Guesthouse

"Goeie ligging as mens nie in die middestad hoef te wees nie."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Klipkappertjie

"Netjiese woonbuurt met winkels om die draai. Stil, mooi woonbuurt."

Heuwelsig, Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Kan sterk aanbeveel word."

Westdene, Bloemfontein

Crisp Guest Rooms

"Baie veilige area en naby aan hospitale en inkopiesentrums."

Waverley, Bloemfontein

Isabella's Accommodation

"Goeie ligging naby restaurante, hoofweë en stadions."

Fichardt Park, Bloemfontein

21 @ Benade

"Baie skoon en netjies, maar baie koud in die winter!"

Universitas, Bloemfontein

Tula 159

"Veilig en maklik om jou weg te kry na die gewildste bestemmings in Bloemfontein."

Fichardt Park, Bloemfontein

Evening Star Guest Units

"Dit is lekker naby N1 en daar is eetplekke naby!"

Waverley, Bloemfontein

Isabella's Accommodation

"Dit is 'n lekker stil woonbuurt, weg van die gewoel."

Page
Page 51 - Showing 1501 to 1519
MonTueWedThuFriSatSun
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011
MonTueWedThuFriSatSun
311234567891011121314151617181920212223242526272829301234567891011