Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bojanala
Rated 4.2 out of 5 based on 1234 reviews.
Pilanesberg National Park, Bojanala
Tented Adventures Pilanesberg"Ons het self deur die Pilanesberg gery en nie van hulle safari gebruik gemaak nie, en ons het wonderlike ervaring gehad."
"It’s a calm environment but it would be helpful to have Taxify or Uber since a lot of people travel to sun city."
"Heeltemal te min ontgin en onbekend aan meeste mense. Ken dit net omdat ons in die omgewing grootgeword/voorheen gekuier het."
"Ons het by Buffalo restaurant (oorkant ATKV Buffelspoort) gaan Sondag buffet eet. Lekker live music en lekker Mexikaanse kos."
"Would not say it's a holiday destination to visit Brits, but surrounding areas have a lot of attractions that is worth staying in Brits."
"'n Klein probleempie, daar is nie veel om te doen nie en jy moet redelik ver uitry vir enige besienswaardighede, maar verder onbeskryflik mooi."
"Brits is maar soos enige ander dorp in die land, jy kry die goeie en die slegte. Ons was gelukkig gewees om Brits te ken deur my skoonsuster wat daar woon. Die woonbuurt is pragtig waar Grasdak Guesthouse is, maar ongelukkig kan mens nie dieselfde van die dorp sê nie."