Verified Reviews
Bojanala
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Bojanala
Rated 4.2 out of 5 based on 807 reviews.
"Koster is 'n plekkie met sy eie bekoring, maar daar is veral oulike plekke in die omgewing."
"'n Mooi bestemming wat naby aan Johannesburg is en tot oorlopens toe propvol is met dinge om te doen of jy 7 of 70 jaar oud is. "
"There is a lot of interesting places at average proximity to visit when you are in Brits. It's a place to be at."
"Brits het agteruit gegaan. Die area was altyd so mooi, nou lyk die dorp soos 'n vullisplek. "
"Kosmos is 'n pragtige plek en uitstekend geleë. Stil en heerlik om in te ontspan. Die fasiliteite en geriewe wat Kosmos bied behoort breër geadveteer te word."
"Die weer is heerlik en glo my daar is baie dinge om te doen in die Rustenburg omgewing."
"Daar is nie juis eetplekke in Kosmos nie. Die ligging is baie goed en mooi."