Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Die strand is mooi en is naby baie pragtige dele en besienswaardighede in die omgewing."
"Dit was ons eerste keer daar, maar ons gaan weer. Dit is 'n baie interessante dorpie ryk aan geskiedenis!"
"Stellenbosch ontwaak bietjie laat. Ek kon nie by my eerste keuse ontbyt nuttig nie, want hulle was 07:30 steeds toe."
"Heerlike wegbreek plek, veral as jy van wyn hou. Die plase in die omgewing en in Franchhoek is fantasties. "
"Dit is 'n pragtige dorp met baie interessante klein winkels en lekker eetplekke."
"Pragtige dorpie. Laat mens baie dink aan Clarens. Net nie so baie winkeltjies nie. "
"Small town, but lots of wine farms and places to visit. Beautiful clear skies at night."
"Ek is natuurlik verslaaf aan my tyd by Strand. Love die strand, lekker lang wandelinge en so half 'n mengsel van cosmopolitan en gewoon wees, wat lekker is!"
"Netjiese, skoon strand! Die mense van die Strand is so vriendelik en behulpsaam. Die sypaadjies langs die strand is mooi en veilig om op te stap."
"Maak al die pragtige, verwaarloosde geskiedkundige geboue reg! Die ou groot hoekhuis oorkant die parkeerplein wat tans ontsier word met 'n klomp verwaarloosde plante in lelike vuil plastiekverfhouers verdien aandag. Blykbaar was dit op n stadium 'n biblioteek. Oulike eetplekke en vriendelike mense. "