Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Oulike dorpie maar geen apteek. Wees gewaarsku as jy medisyne nodig het. Oulike wyn en olyf plase in omgewing. Vreeslik geniet."
"Tulbagh sal altyd 'n pragtige dorpie wees om in te kuier as ons as mens dit sal koester om dit wat daar is te bewaar."
"Dis die hart van Stellenbosch en die pragtige geboue van die Universiteit alleen is 'n besoek aan Stellenbosch werd!"
"Die waterval was vir ons die hoogtepunt. Goeie museums. Bietjie gesukkel om inligting aanlyn te vind oor van die plekke."
"As jy nog nie daar was nie, sorg dat jy Tulbagh besoek! Die mooiste plek en besienswaardighede om van te kies en te keur."
"Dit is 'n juweel wat liefs 'n geheim moet bly. Vol eetplekke, winkeltjies, wyn - & olyfproeplekke. Lots of things to do."
"'n Unieke omgewing en spesiale atmosfeer met heerlike restaurante, interessante winkels en kunsgalerye. By dit alles 'n wonderlike botaniese tuin alles loopafstand!"
"Rawsonville is goed geleë om omliggende wynplase te besoek. Die dorp self het nie regtig veel om te sien nie."