Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Naby Stellenbosch tussen bekende wynplase. Rustige, mooi area."
"Pragtige dorp in 'n pragtige omgewing, met volop restaurante en besienswaardighede in die omgewing."
"Die Strand is 'n goeie vakansie bestemming. Dis baie veilig en die uitsig oor see was goed. "
"Lieflike buurt waar ons tuis gegaan het. Vriendilike bure. Genoeg drankwinkels as jy miskien kort kom."
"Paarl is 'n baie mooi dorp en die omgewing ook. Ons het dit baie geniet om daar rond te ry en plekke te besoek."
"Ons sal enige tyd weer kom kuier. Het veilig gevoel. Omgewing is skoon en netjies. "
"Ek is gaande oor Ceres vandat ek die eerste keer in 2010 daar was. Sedertdien was ek twee maal in die Kaap en het albei kere het ek 'n punt gemaak daarvan om in Ceres te stop. Daar is 'n oulike geskenke winkel naby die Pick 'n Pay. Ons het nogal geniet om daar deur te loop. Verder is dit net lekker om so mooi dorpie teen die berge in te neem. Vir iemand soos ek wat van vlieghengel hou, is Ceres fantasties omdat byde die Koekedoudam en Lakenvleidam in die omgewing is. Daar is ook 'n paar stroompies om forel in te vang. "
"Baie skoon, sien nie papiere of enigiets wat rondlê in Kusweg en op sypaadjies nie. So anders as vele ander dorpe en stede."
"Die Strand is sentraal geleë en van hier kan jy baie plekke bereik, maar in die Strand is daar ook heerlike resturante. Almal was baie vriendelik. Dit was lekker."
"Paarl was nog altyd 'n baie gerieflike plek om te bly, naby ander interessante gebiede om te besoek."