Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Aanvanklik gedink ons gaan verveeld wees in Tulbagh. Maar na 'n week se kuier en rondloop het ons besef dit is 'n lekker bestemming wat soveel bied. Was nie vir 'n oomblik verveeld nie."
"Dit is 'n lekker kuierplek, rustig, wonderlik, met lekker kos."
"Pragtige dorp met baie besienswaardighede en verskeidenheid van restaurante, wynplase ens."
"The Paddagang restaurant was deserted and looked like it was going out of business. The Tulbagh Hotel was superb for supper. Lovely veranda and good service and food."
"Ons was daar vir naweek om troue op Olive Rock by te woon. Wolseley was baie lekker en ek sal definitief weer gaan kuier daar."
"Wat 'n ongelooflike mooi dorpie!! En die omgewing is asemrowend! Ek sal vandag soontoe trek!"
"There is just too much to do in Stellenbosch, our 11-day stay wasn't enough to get through all the wonderful and fun places Stellenbosch has to offer for both kids and adults."
"Rustige dorpie met plattelandse karakter. Met Ceres en Wocester as groter dorpe in nabyheid vul dit diegene aan wat nie ver van dorp wil wees nie."
"Baie sentraal vir ons wat van Sutherland af Kaap toe moet kom vir besigheid."
"Boland is bekend vir hul warmm sonnige temperature, maar die volgende oomblik was daar heerlike koel weer met sagte reën wat 'n lafenis was."