Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 5716 reviews.
"Die Paarl se natuurskoon pragtig, dorp word mooi in stand gehou en historiese geboue bewaar."
"Hermon is 'n klein dorpie, maar Riebeek-Kasteel is om die draai, pragtige dorpie en het alles wat jy benodig."
"Baie skoon dorp, kan lekker eet, net reg kies waar. Ook baie goed geleë om die mooi in die omgewing te besigtig."
"We were travelling through Worcester, so just spent the night, but found the town very neat and easy to get around. Restaurants were close by."
"Riebeek-Kasteel en Riebeek-Wes is 'n heerlike wegbreek van die Kaap af. Nie te ver nie en die omgewing is pragtig."
"Die mooiste dorpie. Vriendelike mense orals en heerlike restaurante en wynplase. Kan nie wag om terug te gaan nie."
"Pragtige plek met baie te sien en te doen in die omgewing. Perfect-to-go koffie-winkel is die lekkerste plek om by te eet. Loopafstand vanaf Farm Style Cottage."
"Always a pleasure going to Paarl, lots to do, plenty of sites to see, and the restaurants are always lovely."
"It was our first time visiting Franschhoek and we fell in love with the town. Beautiful views and wine farms. There is a lot to do and the wine tram is a must."
"Met die interessante inligtingsbrosjure kan mens werklik baie plekke besoek. Selfs ook omliggende dorpe wat Paarl 'n ideale verblyf maak."