Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1629 reviews.
De Doorns, Breede River Valley
Tavistock Country Home"Pragtige landskap, seker een van die heel mooiste valleie in Suid-Afrika."
"Pragtige dorpie, maar verkies meer die plaas se natuur as dit by verblyf sal kom."
"Ons het Oakhurst Olives, Moniki Chocolatier en die vonkelwyn by Twee Jonge Gezellen in die omgewing baie geniet."
Worcester, Breede River Valley
Damas"Naby genoeg aan Kaapstad en besienswaardighede. Pragtige omgewing."
"Cherry picking at Klondyke Farm was a highlight. Magnificent view from the Gyropass View point."
Worcester, Breede River Valley
22 on Frere"Sou graag meer tyd wou hê om Worcester self te besigtig. Is so sentraal geleë dat alles naby is. Die Karoo Nasionale Tuin was ‘n besondere ervaring, al het ons net die kort staproete gedoen. Ongelooflike mooi omgewing."
De Doorns, Breede River Valley
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"Klein dorpie. Ons het net een nag oorgeslaap en kon nie die dorp verken nie."
Worcester, Breede River Valley
Suites on 74"Dit wil voorkom of misdaad nogal 'n probleem is in Worcester."
"As ons dit ons permanente tuiste kon maak, dan het ons. Pragtige dorp."
Rawsonville, Breede River Valley
Monte Rosa Guest House"Ons ken nie die dorp Rowsonville nie. Dit is klein en nie eintlik van veel waarde vir toerisme nie - maar die omgewing en distrik is baie pragtig met groot en mooi wynplase en restaurante en venues vir troues ens. Dit is ook baie naby Worcester en die Paarl geleë wat twee pragtige groot dorpe is wat baie bied vir toeriste. Kaapstad is ook seker slegs so 40 min vanaf Rawsonville."
Worcester, Breede River Valley
Wykeham"What can I say my hometown has got really nice locations, please visit."
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Mon Desir Gastehuis"Ek is daar gebore en getoë....5-ster plek!"
"What an awesome place for a getaway from the hustle and busy city life. Ceres, you will most definitely be seeing us again."
"We'll be back. It was special for us because we could take our dogs with us."