Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1629 reviews.
De Doorns, Breede River Valley
Farm Cottages at Au d’Brandy Route"De Doorns is geleë in 'n pragtige omgewing. Die natuurskoon is regtig baie mooi."
Slanghoek, Breede River Valley
Pear View Cottages"'n Pragtige area met beeldskone uitsigte! Dit is dalk beter om oor 'n naweek die area te besoek as jy van die restaurante en wynplase in die area wil verken, aangesien baie van die wynplase doodstil of toe is gedurende die week. Ons was van Sondag tot Dinsdag hier."
"Daar is 'n heelwat restaurante beskikbaar, maar die op wynplase maak meestal laterig oop in die oggend."
"Super short holiday destination accessible by major highways. Lots of interesting history."
Worcester, Breede River Valley
Eagle's Crest"Good wine tasting in the area. Beautiful mountains. Brandy distillery. Good shopping mall."
"Oulike dorpie en vriendelike inwoners. Ongelukkig was sommige van die besienswaardighede en veral plaastalle en deli's nie altyd oop tydens ons besoek nie (of dalk het hulle net laat oopgemaak)."
Worcester, Breede River Valley
Kleine Nessie"Skoon atmosfeer, die berge is mooi, vriendelike mense."
Worcester, Breede River Valley
Linge Longa"Beautiful town with lovely, historic buildings. People in the town were extremely helpful and assisted us in fixing a car problem to get us back on the road."
"Tulbagh is the place to be. Baie mooi natuur. Tulbagh sal goeie toeriste dorp uit maak."
Rawsonville, Breede River Valley
Avondrood Mountain House"Rawsonville is great. I will stay in Rawsonville again."
Worcester, Breede River Valley
Kleine Nessie"People are friendly. All services available. Mountain views are spectacular. Lovely mall with all amenities."
Worcester, Breede River Valley
Kleine Nessie"Dis 'n baie goeie plek vir toerisme besigheid. Ek beveel dit enige tyd aan."
"Mooi geskiedkundige dorpie, en ek kry die gevoel dat die inwoners moeite doen om hulle dorpie te bemark en op datum te hou. 'n Lekker dorp om te voet te verken, en ek is seker dis 'n goeie verblyfplek vir wynliefhebbers."
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Ons net deurgery so was nie in Rawsonville self nie."