Verified Reviews
Cape Karoo
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Karoo
Rated 4.5 out of 5 based on 2924 reviews.
"Ou dorp met 'n paar verrassings: Ou Meule restaurant, Hekse huis, lekker biltong slaghuis, pragtige kerk."
"Oulike plek met 'n klein restaurant waar ek die lekkerste skaapskenkel nog ooit geëet het."
"Some roads in a bad state in the Tankwa National Park. Friendly and interesting places and people where ever you go."
"Oulike dorp, ek sal nou nie self in die dorp oorbly nie, maar die omliggende plekke is 'n moet sien en daar is baie plekkies wat ek dink jul by jul lys kan gaan voeg. Ons het Oudsthoorn toe gery en Calitzdorp wat meer bied."
"Pragtige dorpie met vriendelike mense en 'n heerlike plattelandse gees."
"Gawe plek. Ons bid saam met hulle vir nog baie reën ten einde die natuur te help om ten volle te herstel!"
"Kookkursusse by The Real Food Company die moeite werd. Die Gin Bar ook 'n besoek werd. Die spookstoriewandeling was ook interessant. Guy se melkstal vir kase en joghurt. Museum vir self gestookte witblits."
"Daar was padwerke in die dorp wat dit bietjie moeilik gemaak het om rond te beweeg, maar ek glo as dit klaar is sal dit baie beter wees."
"Dis 'n mooi dorpie en baie rustig. Mense is vriendelik, maar die verblyf was glad nie aangenaam nie."
"Presies soos ons 'n Karoo Dorp voorstel. Die Swartbergpas se natuuskoon is iets wat almal moet sien."
"Die dorp is teleurstellend, ons het meer verwag van 'n internasionale bestemming."
"Dit is 'n ongelooflike mooi area en daar is soveel karakter in die dorpie self. 'n Absolute plesier om te besoek."
"A visit to Sutherland would not be complete without a visit to Salt and Sterland to view the stars."
"Trotse, skoon, netjies en interessante klein karoo dorpie met 'n baie mooi kerk. Vriendelike mense. "
"Rustige klein dorpie wat beslis besoek moet word. Die sterrekyk is 'n moet. Ons gaan definitief weer Sutherland besoek."