Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 3515 reviews.
"Dis jammer om te sien dat instellings soos die kerk en skool momentum verloor. Dis nooit goed vir 'n gemeenskap nie. Wat natuur en omgewing aanbetref, is dit iets om te geniet."
"Robertson is 'n mooi dorp wat baie het om te bied. Baie gerieflike winkels, kelders in die omgewing en mooi natuurskoon."
"Always a pleasure to be in the area. Friendly people and need I add some of the best wines."
"Mooi geleë tussen die berge. Uitsigte wat jou tevrede laat, wyn, droë vrugte, rustigheid - hier mag 'n mens maar bly! "
"Dit is reeds 'n toeriste-mekka. Ek is oorspronklik van Robertson en kan sien hoe dinge verander het."
"Bonnievale is a lovely small town with the Parmalat factory right there. The wine farms are also lovely and beautiful."
"McGregor is lieflik en baie rustig. Maak egter seker dat jy jou restaurant besprekings vroegtydig maak - daar is min restaurante en hulle is vol bespreek!"
"Vreeslike mooi area met baie lekker wynplase om te besoek. Die berge is asemrowend. Jy gee nie om vir die "stop&go" nie, want dan kan die bestuurder ook bietjie die berge geniet. "