Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 3515 reviews.
"Not many choices of eateries but if you travel to the surrounding areas you will find lovely places and beautiful sites."
"Robertson is die ideale wegbreek dorp. Daar is baie om te doen en plekkies om in die omliggende omgewing te besoek. Dit sal altyd een van ons gunsteling dorpies bly!"
"At first you would think "okay, just another small town", but the longer you stay, you just do not want to leave,"
"Baie mooi wynplase om te besoek. Ons het 'n MCC tasting by Graham Beck gedoen wat ek definitief sal aanbeveel."
"I grew up in Montagu and as always this quaint town brings nothing but warmth and generosity on a weekend getaway from the city. Check out the Orchard Padstal for the most amazing tramezzini ever!"
"Dit was ons en ons dogter eerste besoek aan McGregor en ons het die dorpie baie interessant gevind. Dit sal lekker wees om weer daar te kuier."
"Was te kort daar om opinie te vorm, maar die wynkelders is 'n moet stop."
"Calitzdorp is 'n vriendelike dorpie. Ons was daar tydens die wynfees so daar was 'n klomp gelukkige mense wat saam gekuier het!"
"De Rust is a lovely little town - we got freshly baked bread and lovely breakfast. Beautiful location as a whole."
"Mal oor al hul feeste: Expressed, Bloeisel-, Appelkoos-, Geelperske- en Vetplantfees. 'n Gemeenskap wat verstaan hoe om na hom en sy mense om te sien deur ekonomiese aktiwiteite te skep as dit ontbreek."
"Ons het Saterdag uitgery Oudtshoorn toe vir 'n heerlike daguitstappie!"
"Die dorpie self het nie veel om te bied vir gesinne met kinders nie, maar dit is naby geleë aan Robertson, Worcester en Montagu wat goeie wynplase en restaurante het."
"Amazing pizza in Barrydale Brewery on the main road. Art Hotel Barrydale is worth a visit too."
Klaasvoogd West, Cape Route 62
Pat Busch Mountain Reserve"So baie om te sien en doen, vriendelike mense, net te min tyd!"
"Dit is 'n pragtige dorp met baie besienswaardighede. Die natuurskoon is asemrowend mooi. Daar is ook 'n verskeidenheid restaurante op van te kies."