Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"There is no place that can compete with Cape Town. Weather, affordability, friendly people, beautiful scenery. What more could one ask for?"
"Ons gaan gereeld Kaap toe, bring meeste van tyd in die Waterfront deur, die akwarium, Cape Wheel en kabelkarretjie is altyd op my lys van dinge om te sien en te doen."
"Jammer oor reisbeperkings a.g.v. Covid-19 en oningeligte buitelandse regerings; Kaapstad bly een van die beste buitelandse reisbestemmings ter wêreld!"
"Lieflike area om by vakansie te hou, lekker swemstrand naby en ander aktiwiteite. Was heerlik."
"Cape Town is the most beautiful city in South Africa. They can however keep their traffic."
"Nice destination for overseas and/or rich travellers. Lots of traffic, even mid-week."
"Dit was opmerklik hoe relatief skoon en netjies Kaapstad is met byvoorbeeld straatligte wat werk en min slaggate in die paaie in teenstelling met die swak toestand wat Gauteng homself in bevind!"
"Ek sal 'n jaar in die Kaap woon en elke Saterdag na 'n ander strand toe gaan en elke Sondag na 'n ander besienswaardigheid, dan sal ek nog nie klaar wees nie. Kaapstad is beslis Suid-Afrika se heel mooiste stad, met veel meer as genoeg om te sien en te doen vir 'n lang vakansie."
"Dit is met goeie rede dat mense van heinde en verre na Kaapstad stroom, want die stad bied die liggies met al sy glim en glans vir die glansrykes, sowel as die prag en rustigheid van die natuur vir die natuurliefhebbers."