Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Cape Town is a fantastic holiday destination. The MyCiti busses and hop-on hop-off tours mean that a car is not a necessity. So much to do and see."
"Dis baie lekker om te gaan kuier. Die wind was net baie erg, maar gelukkig as mens met vakansie is kan mens om dit werk."
"The location is great, everything that you need is around you, like the beach, shops, etc."
"Welgedaan Kaapstad, jy betower jou gaste met jou skoonheid en die vriendelikheid van die mense daar. Elke dag was ons vriendelik gegroet waar ook al ons beweeg het, uitgevra of ons die of daai besienswaardigheid al besoek het. Orals waar ons geshop het, was die mense so goed met hul vernuf, ons het soms meer verskeidenheid gekry as wat ons wou. Jul het die wenresep vir toerisme, die res van die land kan gerus by jul 'n blaadjie neem, ons wil nou net Kaap toe gaan weer."
"Vir seker een van die mooiste en skoonste stede in Afrika, en dalk nog die wêreld!"
"Wat 'n pragtige plek. So baie om te doen en te sien. Wens ons het baie meer tyd en geld gehad om rond te ry en mooi plekke te sien en te beleef. Wonder of die mense wat daar bly besef hoe gelukkig hulle is."
"No matter how many times you have been there, there is always more to experience."