Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Kaapstad is pragtig met baie besienswaardighede, maar die ontspanne atmosfeer van die Vishoek/ Kalkbaai omgewing ontbreek. Kaapstad is meer bedrywig en dalk gerig op die jonger groep."
"Lots of beautiful mountains and a huge coast that could be explored. Friendly people!"
"Dis nog altyd ons gunstelingbestemming gewees omdat daar altyd 'n versteekte skat iewers is om te ontdek en die V&A Waterfront een van ons gunstelingplekke is om na toe te gaan vir 'n ete of aand van ontspanning!"
"Kaapstad is baie naby aan Somerset-Wes en 'n heerlike rondloop bestemming, so ook Stellenbosch, Paarl, Strand en Gordonsbaai. As jy die Peninsula wil verken, of wynproe, of net swem by 'n veilige see, hierdie plekkie is in die middel. Somerset-Wes self het wonderlike winkels, met 3 groot winkelsentrums binne 10 km. Waterstone, Sitari en Somerset Mall."
"Kaapstad is die begin van Suid-Afrika se geskiedenis, met die Kasteel, Constantia, Robben Eiland om net 'n paar te noem. Voeg daarby die ongelooflike natuur met Tafelberg, Kirstenbosch, die voëlpark en strande en dis genoeg om almal te akkomodeer."
"Beplan maar roetes vooraf, want die Kaap is mooi en het baie plekke om te sien."