Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Dis 'n pragtige strand, maar daar is plek-plek meer plastiek en gemors as skulpe. Ek het probeer optel en weggooi, maar die asblikke is ook ver uitmekaar. "
"Pragtige plek, lekker stil, lieflike mense, die Marrinello Restaurant in Melkbos was die beste aandete in jare en ongelooflik goeie diens! Beplan alreeds ons volgende besoek!"
"Welgemoed is baie sentraal geleë en naby enige plek in die Kaap vir 'n persoon wat oral in die Kaap wil gaan."
"Very nice area. Close to Lion's Head and Table Mountain. Totally recommend staying in Camps Bay. "
"Durbanville is gerieflik geleë tussen baie oulike wynplase, naby groot winkelsentrums en tog landelik."
"Lieflike ligging, naby die Labia, die Kompanjietuine, die Mount Nelson. Ook baie maklik om van daar af die MyCiti-bus te haal kabelkarretjie toe, of Kampsbaai toe, en vandaar Seepunt of Houtbaai toe. Vanaf die Burgersentrum kan mens weer allerlei ander busse haal, byvoorbeeld na die Waterfront toe."
"Pragtige area, pasop egter as daar 'n sokker- of rugbywedstryd aan die gang is en die stadium kom uit, verkeer was een Sondag chaos toe ons daar was."