Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Ideally situated between Simon's Town and Muizenberg, and Kommetjie is nearby. I don't think Glencairn Heights in itself is 'n tourist attraction, but 5 to 10 minutes drive takes you to the beaches of False Bay and the Atlantic seaboard. "
"Baie oulike plekkie. Alhoewel Mariners Wharf sterk aanbeveel word, moet mense die moeite doen om verby te ry en by Snoekies iets te eet – lanklaas sulke lekker seekos geëet!"
"Baie sentraal vir diegene wat 'n bietjie in die Wes-Kaap wil toer, en 'n baie goeie en netjies se strand."
"If it means waterways, perfect. But also good restaurants and shops / malls. Nice surroundings, we found it real good. We have enjoyed it."
"Dis 'n baie lekke bestemming. Dit gons van energie, maar ook nie te besig nie. "
"Wind het die twee dae wat ons daar gebly het vreeslik gewaai en ons kon dit skaars buite waag."
"Naby Kaapstad, wynlande en ander besienswaardighede. Maklike toegangsroetes. Goeie restaurante en inkopiesentrums."
"Enough take away places and restaurants plus a very big SPAR. Traffic after 08:30 is manageable. "
"Daar is baie om te sien en te doen in die Muizenberg- en Kalkbaai-omgewing. Die plek is ook naby die wynplase van Constantia en ook ander interessante plekkies."
"Lieflike restaurante en pragtige uitsig. Lekker naby die lughawe en Kaapstad self. Vriendelike mense en oulike winkeltjies."
"Dit is lekker om die hele dag en aand in die verskillende winkels rond te loop en te kuier."
"Dit lyk nie vir my soos 'n swemstrand nie, maar dit is baie mooi met uitsigte oor Robbeneiland en Tafelberg. Ek vermoed my kinders sal nie van die rustigheid hou nie."