Successfully reported

Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.

Parow, Cape Town

Elsabees

"Parow is an excellent place, the view is breathtaking, transport connecting to other place is available, it is a beautiful place."

De Waterkant, Cape Town

Harbour Terrace 31 by CTHA

"Dis loopafstand van die kompleks geleë en daar is iets van alles by die Waterkant. Die Waterkant is 'n moet sien vir enige besoeker. "

Strand, Cape Town

St Tropez 905

"Baie skoon, sien nie papiere of enigiets wat rondlê in Kusweg en op sypaadjies nie. So anders as vele ander dorpe en stede."

Strand, Cape Town

One Fine Stay

"Die Strand is sentraal geleë en van hier kan jy baie plekke bereik, maar in die Strand is daar ook heerlike resturante. Almal was baie vriendelik. Dit was lekker."

Southern Suburbs, Cape Town

Pepper Cottages

"Very convenient for travellers, whether business people or tourists."

De Waterkant, Cape Town

De Waterkant Village

"Ek kom volgende keer weer terug."

Durbanville, Cape Town

Schoongezicht Guest House

"Durbanville is geleë naby 'n hele paar wynlandgoedere. Die Tygervallei Mall is ook naby en daar is baie lekker eetplekkies in Durbanville self."

Strand, Cape Town

Da Gama

"Amazing verby! Dis definitief 'n bucket list bestemming."

Strand, Cape Town

Theebos Self-Catering Apartment

"Dis 'n lieflike bestemming, lekker rustig en baie sentraal. "

Fish Hoek, Cape Town

Central 4U

"Pragtige dorpie en goed geleë met Simonstad, Kalkbaai en Muizenberg naby om te besoek. "

Bloubergstrand, Cape Town

Beach Boulevard 102

"Strand was 'n bietjie vuil met bottels ens. maar pragtige uitsig en see."

Fresnaye, Cape Town

Grande Kloof Boutique Hotel

"Goed geleë vir ritte in Kaapstad en onmiddellike omgewing."

Big Bay, Cape Town

Seaside Village24a

"Baie goeie ligging veral ten opsigte van vervoerroetes, winkels, strand en toerisme attraksies wat naby is."

Strand, Cape Town

1208 St Tropez

"Ons gunsteling vakansieplek. Alles binne loopafstand en heerlike eetplekke. Inkopies gerieflik naby."

Gardens, Cape Town

Gardens Centre Holiday Apartments

"Groot winkelsentrum. Onderdak parkering. Pragtige berguitsig vanaf die suidekant. Binne loopafstand van Langstraat en die Kompanjietuine, ens. Goeie toegankllikheid tot die gebou."

Durbanville, Cape Town

Steppingstones Garden Cottage

"Baie sentraal geleë vir 'n Kaapse besoek."

Newlands, Cape Town

Jaqui's Garden Guesthouse

"Stunning area - conveniently positioned."

Fish Hoek, Cape Town

Studio Apartment

"Het Vishoek baie geniet en sal dit graag weer 'n vakansie bestemming maak!"

Table View, Cape Town

Goshen Gateway Bed & Breakfast

"Kan Tafelberg altyd mooi sien vanaf Table View. "

Kenilworth, Cape Town

Valley Heights Guest House

"Goed geleë naby sport (Nuweland krieket / rugby). Naby Kaapstad en dan ook om sê Houtbaai toe te gaan. Goeie restaurante in omtrek."

Fish Hoek Valley, Cape Town

Seahorses Sea View Apartment

"Vishoek is 'n baie lekker plekkie vir vakansie. Dit is 'n baie vriendelike dorpie. Dis 'n moet om 'n vissie by die mark te gaan koop."

Bloubergstrand, Cape Town

Blue Bays 308

"Wonderlik! Baie mooi en sentraal."

Parow, Cape Town

iNkosi Luxury Lodge

"Naby alles - skoon en netjiese woonbuurt."

Bloubergstrand, Cape Town

105 Horizon Bay

"Amazing, sal beslis weer soontoe gaan. Baie mooi! "

The Links, Cape Town

a'Vue Guesthouse

"Quiet area but very central."

Durbanville, Cape Town

Villa10 on Hugo

"Very clean and serene. Very up market and beautiful. Felt safe and at ease, especially at night."

Page
Page 301 - Showing 9001 to 9030