Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Baie sentraal en werklik 'n mooi, netjiese area. Volop winkels en eetplekke. Durbanville is werklik baie sentraal vir reisigers wat na alle kante in die Kaap wil kuier. Voor jy sien, is jy op 'n snelweg iewers heen."
"Baie mooi en rustige omgewing met Steenberg Wyne om die draai. Weg van die besige stad, maar naby genoeg om gou deur te rits Waterfront toe of na enige van die ander besienswaardighede."
"Ry na Kalkbaai vir lekker seekos. Besoek ook Cape Point Vineyards vir baie lekker Sauvignon Blanc."
"A very safe part of Cape Town where you can even walk around at night. Canal Walk offers all the shops you could possibly desire and plenty of restaurants in one convenient location, surrounded by canals and wetlands."
"Houtbaai is baie sentraal geleë en gee toegang tot Kaapstad, Valsbaai en omliggende dorpe. Daar is 'n verskeidenheid van restaurante en die uitsig oor die baai is wonderlik vanaf sommige eetplekke."
"Gardens is a very nice and central place, close to everything, clubs, CBD, Table mountain, restaurants, etc."
"Die strand is pragtig en skoon. Daar is so baie eetplekkies en ander interessante plekke om te besoek en te geniet. Dit kan egter baie besig raak, en parkering is 'n nagmerrie.Soms is die wind ook baie onaangenaam. Daar is egter so 'n verskeidenheid van aktiwiteite en pragtige natuurskoon om te geniet."
"Goed geplaas as 'n blyplek om die Kaap te verken en te geniet."