Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Dit was ons eerste keer in die Kaap, en ons het dit vreeslik geniet. Daar was elke dag iets wat ons gedoen het. Die Kaap is skoon, en almal is vriendelik en behulpsaam."
"Pragtige paaie en natuurskoon en so baie om te doen. Die Wes-Kaap is ons gunsteling provinsie en vakansiebestemming."
"Kaapstad is die beste stad in Suid-Afrika. Die paaie is in 'n puik toestand en alles werk."
"Dit is lekker om ons kinders na die verskillende museums toe te kon neem en vir hulle van ons geskiedenis te kon leer. Die hartmuseum by Grootte Schuur-hospitaal was 'n hoogtepunt."
"Cape Town is a city full of culture and history and there's always something new to discover. A must visit holiday destination for the whole family."