Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Wel, ons is local en woon in Kaapstad. Sal ons Moederstad altyd aan enigiemand aanbeveel."
"Maak seker dat jy genoeg tyd maak om alles te doen en te sien in en rondom Kaapstad."
"Die Moederstad stel nooit teleur nie. Kaapstad bied Suid-Afrikaners 'n oorsese vakansie op hul voorstoep."
"Daar is soveel om te besigtig en aktiwiteite om te doen. Elke keer as ons Kaap toe gaan, is daar iets anders om te doen. Dit is beslis die mooiste stad!"
"Cape Town is clean. And the people friendly. Lovely food and nice places to see. Love it."
"Ek het met die Rooibus (busstop is loopafstand van Induna Lodge, Groenpunt, af) rondgery en al die mooi plekke besigtig sonder om my oor parkering of die verkeer te bekommer. Kaapstad is darem maar net die mooiste stad in Suid-Afrika, met al die asemrowende natuurtonele binne-in die stadsgebied."