Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 9365 reviews.
"Always beautiful: mountains, sea and wine farms. Cape Town has it all, and we were blessed with glorious weather."
"Pragtig en silwerskoon stad. Ons gaan amper elke jaar Kaapstad toe vir besigheid en het al oraloor tuisgegaan."
"Uitstekende toeristebestemming net jammer dat sommige verblyfopsies nie instandgehou word nie."
"Kaapstad is 'n wonderlike toerismestad met baie besienswaardighede en mooi strande, maar daar sal definitief meer aandag aan die netheid en skoonheid van die strate gegee moet word. Daar hang 'n slegte dreinreuk in die Waterfront veral onder in die parkeerareas."
"Dit sal wonderlik wees vir my as man van een vrou en vader en oupa van kleinkinders as Kaapstad ook bemark word as die hoofstad vir wonderlike gesinsvakansies, veral Vishoek en omgewing wat soveel vir gewone families bied. Oupas en Oumas en vaders en moeders met gewone gesinne! "
"Kaapstad is die mooiste stad met baie goed om daar te doen. Atlantic Loft is lekker naby Kaapstad om gou deur te ry soontoe."
"Cape Town is an amazing city. It offers amazing beaches as well as great nightlife."