Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
Voor-Paardeberg Wine Ward, Cape Winelands
Vineyard Loft"Baie dankie, Willem. Jul verblyf is werklik uitstekend! Ons sal beslis weer daar wil kom tuis gaan. "
"Dis een van die lekkerste vakansie plekke met mooi berge so ook omgewing, raai enige een aan om daar vakansie te gaan hou."
"Robertson is een van ons gunstelingbestemmings om weg te gaan kruip van die besige lewe. Dis ons derde besoek aan die dorpie en dit sal 'n gunsteling bly - ons vertel al ons vriende om soontoe te gaan."
"Die dorp is 'n rustige plek, maar benodig meer eetplekke. Maar verder is dit 'n lekker plek vir wegbreek van al jou gewone lewe."
"Montagu is 'n oulike dorpie as jy wil wegbreek vir 'n naweek. Daar is nie eintlik iets om kinders besig te hou nie, verkieslik moet Montagu in die somer besoek word."
"Lekker wynplase (veral lekker soetwyn) en naweek-doendinge. Vreeslike gasvrye mense in die Breedekloof. Besoek graag tydens die Soetes en Sop Fees. "
"The town was clean and the mini store at the garage was fantastic. A pleasant experience."
Stellenbosch Central, Cape Winelands
Parfait at Jan Catz"Heerlik, ontspanne plek met baie om te sien en te geniet. Voel baie veilig."
"Wine country and more! Very friendly, local people. Good supermarket options. "