Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Mooi geleë tussen die berge. Uitsigte wat jou tevrede laat, wyn, droë vrugte, rustigheid - hier mag 'n mens maar bly! "
Joostenbergvlakte , Cape Winelands
Nellstyz Villa"City of Cape Town kan gerus aandag skenk aan die paaie se opgradering."
"Dit is reeds 'n toeriste-mekka. Ek is oorspronklik van Robertson en kan sien hoe dinge verander het."
"Bonnievale is a lovely small town with the Parmalat factory right there. The wine farms are also lovely and beautiful."
"Heerlike omgewing van rustigheid weg van die gewoel van die groot plekke. Het werklik rus vir ons siel daar ontvang."
"McGregor is lieflik en baie rustig. Maak egter seker dat jy jou restaurant besprekings vroegtydig maak - daar is min restaurante en hulle is vol bespreek!"
"Wonderlike positiewe ervaring. Sal beslis 'n besoek aan Stellenbosch aanbeveel."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Dennehof Cottage and Suite"'n Heerlike wegkomkans - enersyds gaan jy uitrus en andersyds gaan jy geïnspireerd wees na jou wegbreek - die fotogeniese landskap en die hartlike, kreatiewe mense - jy sal nie anders kan nie. "
"Baie lekker plek waar 'n mens rustig met jou familie goed kan gaan doen soos taalmonument, leeukamp, ens. - baie om te doen en lekker restaurante."
"Vreeslike mooi area met baie lekker wynplase om te besoek. Die berge is asemrowend. Jy gee nie om vir die "stop&go" nie, want dan kan die bestuurder ook bietjie die berge geniet. "
"Die omgewing is beeldskoon, natuurlik nie veel om te doen in die dorpie nie, maar as jy kom kuier om die natuur te waardeer is hierdie plek ideaal."