Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Kom al 'n paar jaar hierheen. Pragtige dorp met lekker restaurante en straat kafees. Oulike winkels."
"Ons besoek McGregor ten minste een keer 'n jaar. Dit het 'n bedrywige, interessante, landelike gemeenskap wat jaloers waak oor hulle dorpie se karakter. 'n Besoek aan die donkie aftreeplaas is altyd 'n treffer. Daar's 'n eetplek, boekwinkel en mooi tuin, en borg 'n donkie."
"Ceres town itself does not offer that much for tourists and the websites were not helpful to find places of interest. It is a pity a place with such a famous name does not market itself better."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
African Dream"Jy het nie nodig om die huis te verlaat nie, baie gerieflik."
"Eerste keer in Robertson en dit is asemrowend mooi! Ek wil weer terug gaan, drie dae was te min om alles te doen en sien."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
African Dream"Fanastiese dorpie. Pragtig en rustig. Ons kom volgende jaar terug vir 'n langer tydperk."
"Pragtige, vriendelike, rustige dorp. Baie warm, maar ek sou nie omgee om permanent daar te bly nie."
"Montagu is a beautiful farm. Our day visit to Montagu Springs and the Tractor trip activity at Protea Farm was amazing."