Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Rustige omgewing met asemroewende uitsigte, goeie ligging om nabye attraksies te verken."
"Rustige, netjiese dorpie en die besoek aan die wynplaas-en-eetplek, Lord's, was beslis die moeite werd!"
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Blaauw Cottage"Wat 'n pragtige, historiese dorpie. Ons het heerlik saam as familie gekuier en troue gehou. Die dorpie is so mooi geleë en 'n pragtige romantiese omgewing met die mooiste ou kerkie en Het Vlok die perfekte trou venue. Heerlike eetplekke en verskeie akkommodasie wat familiekuiers nog lekkerder maak. Word ten sterkste aanbeveel. Baie om te sien en doen in die omgewing ook."
"Miskien dalk 'n groot spreilig op daai hoek waar al die baie moeë mense nie verder kan dink nie. Vir mense wat nie die area ken nie is dit bietjie tricky."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
24 Fonteinstreet"Baie oulike plekkies, en vir enigiemand wat hou van olywe en/of wyn, is dit 'n ideale wegbreek van die stad se geraas."
"Worcester is n pragtige plek. So mooi en skoon en geen slaggate nie. Dit is lekker naby geleë aan ander dorpe en dit is maklik om vandaar af te ry na Ceres, Wolseley, Paarl ens,"
"Only thing is that it's very busy in the main road and parking is scarce, but very beautiful when visit."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Kasteelberg Country Inn & Bistro"As jy hou van trendy is dit jou plek."
"McGregor is one of my favourite destinations. Lovely quiet, peaceful village in beautiful surroundings to enjoy for a few days. Will go there again and again."
"Die Paarl is beslis die beste bestemming vir wyn. Fairview sal altyd 'n gunsteling wees met hul uitmuntende personeel en wêreldklaswyn."