Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 5609 reviews.
"Pragtige ou dorp. Boomryk en amper-plaas. Ons het selfs die Taalmonument besoek wat ons laas besoek het met sy inhuldiging."
"Ons is gek oor Montagu! Die vriendelike mense, al die besienswaardighede en dinge om te doen maak dit beslis 'n kuier werd. Die vars Karoolug en natuurskoon dra by tot 'n ervaring wat almal moet ervaar, selfs al is jy nie 'n Karoo mens nie. Montagu is beslis 'n juweel met baie om te bied. Mag die dorpie van krag tot krag gaan!"
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Keerweder - A Place of Homecoming and Tranquility"Oulike dorp met baie karakter en vriendelike mense."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Onse Kasteel"Such a lovely quaint town. Very clean and well kept. Interesting restaurants and shops. A must see."
"Ons bly nie ver van Paarl af nie maar het nog nooit vakansie gehou daar nie, dit was die eerste keer en ons sal defnitief weer gaan. Dis 'n pragtige wereld."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
Kasteelberg Country Inn & Bistro"Dorpie is stil en het Covid 19 duidelik sy kloue daar ook in geslaan. Sonder om negatief te wees, dink ek net Covid 19 het te veel van slaansak geraak? Dis nie rede om alles net te laat gaan nie?"
"The town itself does not have very much to do but the surrounding area and wineries are lovely."
"I am fluent in English, but was a nice surprise to be able to use my mother tongue Afrikaans almost everywhere in Paarl."
"So veel om van te kies. Doen voor jou besoek huiswerk om die meeste uit jou besoek te kry!"
"Great place to visit. Ideal for getting away from the hustle and bustle of the city."
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
African Dream"Loving it so much that we want to buy our own little holiday house there."
"Wat 'n besondere juweel. Die dorp en omgewing is gefokus daarop om dit 'n toeristebestemming duisend te maak!"
Riebeek-Kasteel, Cape Winelands
24 Fonteinstreet"Lovely scenery, history and restaurants. Close to olive and wine farms."
"Sal eerder Stellenbosch- en Franschhoek-omgewing besoek in die toekoms as om oorsee te reis vir vakansies."
"Maak tyd vir hierdie pragtige dorp. Draai af van R63 en ry in Bathstraat. Parkeer, loop rond en besoek die plattelandse winkels en eetplekke. Beslis die moeite werd."