Successfully reported

Verified Reviews

Cederberg

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Cederberg

Rated 4.3 out of 5 based on 974 reviews.

Clanwilliam, Cederberg

De Pakhuys

"Mooi dorpie, maar kan deur die hoofstraat ry om 'n gevoel te kry. Geen ander besienswaardighede nie."

Clanwilliam, Cederberg

Elandsberg Eko-Toerisme

"Beide Clanwilliam en Lambertsbaai is 'n besoek werd en die Sederberge is altyd 'n besonderse bestemming. Elandsberg is sentraal geleë vir besoeke aan al drie."

Clanwilliam, Cederberg

Krakadouw Cottages

"Kan nie wag vir Desember wanneer ons weer daar gaan uitspan nie en ons monde water al vir die waterblommetjiebredie by die padstal in Clanwilliam."

Citrusdal, Cederberg

Leopard's Tree Campsite

"Citrusdal-dorp was baie besig, omdat dit Paasnaweek was, het gekry wat ons benodig het."

Clanwilliam, Cederberg

Krakadouw Cottages

"Beautiful, interesting and accessible to other little towns. "

Cederberg

Balie’sGat Accommodation

"Mooiste plek in Suid-Afrika."

Citrusdal, Cederberg

Kunje Guest Farm

"Nie Citrusdal dorp nie, maar Kouebokkeveld kant oor die berg is baie mooi."

Citrusdal, Cederberg

Marcuskraal Campsite

"Citrusdal is 'n besonderse mooi omgewing tussen sitrusplase om in te kuier. Naby om te ry na Algeria, Clanwilliam en natuurlik Kadoesie padstal."

Citrusdal, Cederberg

Marcuskraal Chalets

"Pragtige, gasvrye dorp."

Clanwilliam, Cederberg

Kleinfontein

"'n Moet om te besoek. Skoon, vriendelike dorp met vreeslike behulpsame mense. Baie om te sien."

Clanwilliam, Cederberg

Lebanon Citrus Holiday Farm

"Een van my gunsteling plekke in Suid-Afrika."

Clanwilliam, Cederberg

De Pakhuys

"Pragtige dorp met baie om te sien en doen."

Clanwilliam, Cederberg

De Pakhuys

"'n Besoek aan die museum is die moeite werd. Besoek ook die leerskoenfabriek."

Clanwilliam, Cederberg

Elandsberg Eko-Toerisme

"As jy hou van geskiedenis, kom na Clanwilliam."

Citrusdal, Cederberg

Leopard's Tree Campsite

"Citrusdal is 'n warm plek in die somer, maar bied baie mooi natuurskoon, en meeste kampplekke het 'n rivier of dam om in te swem."

Clanwilliam, Cederberg

Cederberg Bunkhouse

"Best travel destination, but maybe need street lights."

Citrusdal, Cederberg

Die Buitekamer

"Beautiful place. Reminds me of the time before technology took over."

Clanwilliam, Cederberg

Elandsberg Eko-Toerisme

"It was very hot when we visited so we could not do many local walks. The De Pakhuys pass is a definite must to visit."

Clanwilliam, Cederberg

Rosenhof

"Pragtige omgewing met manjifieke vistas - die Sederberge is beslis van die mooiste berge in Suid-Afrika"

Clanwilliam, Cederberg

Clanwilliam Hills House and Flat

"Clanwilliam se strate is in 'n haglike toestand."

Clanwilliam, Cederberg

Clanwilliam Hills House and Flat

"Wat afbreek doen aan die dorpie se geskiktheid as toeriste-aantreklikheid en hoofkwartier waarvandaan verkenning van die pragtige omgewing gedoen kan word, is die onooglike informele nedersetting amper in die dorp. Ek het besoek gebring om eindom te besigtig met 'n plan om daarheen te verhuis vir aftrede; nou sal ek twee keer dink."

Clanwilliam, Cederberg

Lilybet

"Die dorp het die mooiste blomme-uitstalling wanneer dit blommekyktyd is. Lekker eetplekke en mooi omgewing."

Clanwilliam, Cederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"The Veldskoenkombuis as you enter the town was lovely."

Citrusdal, Cederberg

The Old Village

"Die dorpie het ongelukkig agteruitgegaan en lyk nie baie skoon nie."

Clanwilliam, Cederberg

Clanwilliam Hills House and Flat

"Baie goeie eetplekke: en goed toegeruste Superspar."

Citrusdal, Cederberg

The Old Village

"Lekker sentraal geleë, lieflike eetplekke. De Tol was my gunsteling."

Page
Page 8 - Showing 211 to 240