Successfully reported

Verified Reviews

Citrusdal

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Citrusdal

Rated 4 out of 5 based on 288 reviews.

Citrusdal

Leopard's Tree Campsite

"Citrusdal is 'n warm plek in die somer, maar bied baie mooi natuurskoon, en meeste kampplekke het 'n rivier of dam om in te swem."

Citrusdal

Die Buitekamer

"Beautiful place. Reminds me of the time before technology took over."

Citrusdal

Leopard's Tree Campsite

"Very friendly people."

Citrusdal

The Old Village

"Die dorpie het ongelukkig agteruitgegaan en lyk nie baie skoon nie."

Citrusdal

The Old Village

"Lekker sentraal geleë, lieflike eetplekke. De Tol was my gunsteling."

Citrusdal

Cederkloof Botanical Retreat

"If you want a quick coffee in the town, I recommend the coffee shop extension at the back of the Spar."

Citrusdal

Bosrivier Campsite

"Citrusdal is nie 'n baie skoon dorp nie, hulle kan gaan kyk hoe lyk dit in Montagu as hulle wil sien wat is 'n skoon en netjiese dorp. Plekke in die omgewing ja, maar ek sal nie in Citrusdal self wil bly nie."

Citrusdal

Die Buitekamer

"Die omgewing is asemrowend, maar veral die vriendelike, hulpvaardige mense oral maak dit 'n plek om langer as 2 dae te ontdek."

Citrusdal

The Old Village

"It would have been wonderful to be able to do something in or around town, or somewhere to go and have a meal out."

Citrusdal

Bydidam Resort

"Die dorpie bied ongelukkig niks vir die toeris."

Citrusdal

Citrusdal Country Lodge

"Pragtige natuurskoon!"

Citrusdal

Bydidam Resort

"Dit kan baie warm word, maar as jy by 'n plek soos Bydiedam Resort is waar daar lugversorger en 'n swembad is, is jy uitgesorteer."

Citrusdal

Cedar Escape

"Very small town, not a lot to do. But the people are incredibly friendly and helpful."

Citrusdal

Kunje Guest Farm

"The layout of the citrus farms were breathtaking. Picturesque."

Citrusdal

Kunje Guest Farm

"Omliggende omgewing se natuurskoon maak die bestemming die moeite werd."

Citrusdal

Kunje Guest Farm

"Very limited supplies and restaurants. Come prepared with supplies."

Citrusdal

Cederkloof Botanical Retreat

"Lovely area with the combination of mountain walks and citrus groves."

Citrusdal

Citrusdal Guest Rooms

"Verlief op die dorp en sy mense!"

Citrusdal

Cederkloof Botanical Retreat

"Dis bitter klein en restaurante is maar skaars, maar as jy móét eet, gaan na Bydidam, daar's 'n restaurant met die naam Salome's Grapevine."

Citrusdal

Die Buitekamer

"Mooi skoon dorp. Mense is behulpsaam."

Citrusdal

Ukholo Lodge

"Meestal plantasies, maar daar is 'n dam naby wat na 'n goeie bestemming blyk."

Citrusdal

Die Buitekamer

"Baie mooi area met meer as genoeg verblyf en padstalle in die omgewing."

Citrusdal

Piekenierskloof Mountain Resort - Dream Resorts

"Asemrowend mooi dorpie gedurende die blomseisoen."

Citrusdal

Die Buitekamer

"Het die eens mooi dorp deurkruis, vandaar die lae stertoekenning. Die pragtige landerye en Sederbergroetes sorg vir ideale dag uitstappies, deur natuurliefhebbers en mense wat van rustigheid hou!"

Citrusdal

Bydidam Resort

"Baie mooi omgewing met sy sitrusboorde. "

Citrusdal

Cederkloof Botanical Retreat

"Die omgewing is net te mooi vir woorde."

Citrusdal

Kunje Guest Farm

"Elke draai in die pad ontvou in 'n natuur-ervaring wat jou wegvoer."

Citrusdal

Cederkloof Botanical Retreat

"Farming town consisting of different cultures. Basic shopping can be done at the local Spar."

Citrusdal

Die Buitekamer

"As 'n mens 'n wegbreek soek van die besige stadslewe is Citrusdal die beste plek daarvoor. Ek sal definitief dit aanbeveel aan ander."

Page
Page 3 - Showing 61 to 90