Verified Reviews
Clarens
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens
Rated 4.7 out of 5 based on 3984 reviews.
"Clarens is 'n dorpie wat baie toeristevriendelik is. Ons sal dit beslis weer besoek."
"Treat restaurant vir aandete 'n moet. Sugar & Cinnamon op pad Golden Gate toe vir ontbyt of middagete. Clarens trotseer die kleindorpie-verval baie effektief. Dankbaar."
"We had an awesome time. Great destination, the scenery was just beautiful."
"Vermy Sondae wanneer dagbesoekers die atmosfeer bederf met toetende voertuie, 'n gejaag in die nou straatjies rondom die plein en algemene balhorigheid."
"Clarens is steeds 'n baie goeie bestemming, maar dit raak verskriklik besig Sondae en sommige van die reisigers is luidrugtig en kom duidelik net soontoe om hulle groot Range Rovers of afslaankapvoertuie vir mekaar te wys. Dis jammer."
"Definitely will visit them again, because there are so many places to try out there for the food. We will defnitely go back to The Highlander, we had lunch with pizza's and chips, then dinner was crispy Eisbein and Artist's Cafe had breakfast with roosterkoek and savoury mince and toasted chicken mayo with filter coffee, and at Post House Restuarant we had chicken peri-peri livers and dagwood and chips. The Silo Padstal also has nice things and we bought potatoes and apples to take home. Definitely will visit in future again. Lovely place."
"Clarens is uniek en baie rustig met 'n pragtige ligging so teen die voet van die berg. Die verskeidenheid van winkeltjies met allerhande interessante items maak Clarens baie spesiaal en uniek. Die restaurante se kos is uit die boeke, regtig smaaklik en met styl aangebied en die pryse is goed vergelykend met enige ander plek in die land. Daar is ook voetslaanpaaie as jy sou wou. Perderitte om die plein is ook iets wat jy nie sommer enige plek in die land kry nie."
"Clarens is a world far different from what I'm used to. People were warm and welcoming. It is a place where strangers become fast friends. I could walk around town with my handbag over my shoulder without any fear for my safety. The atmosphere was warm, busy and musical. You are sorry to go when the time comes."
"Het die dorp baie geniet, lekker baie gestap en als besigtig. Dankbaar vir sulke pragtige dorpies in ons land."