Verified Reviews
Clarens
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens
Rated 4.7 out of 5 based on 3984 reviews.
"Fantastiese dorp, vreeslik skoon, en baie vriendelik. Ons het die Baris Monger Cheesery geniet so 10 km uit die dorp uit. Ons het heerlik tot by die Lesotho-grens gery en laat middag drankies geniet by Roter Hahn."
"Clarens, omring deur die pragtige berge, met soveel verskillende winkeltjies is beslis 'n dorpie om te besoek."
"Love Clarens. Has a little bit of everything you would need for a getaway to the mountains."
"Clarens bly 'n lekker plek om te besoek. Daar is genoeg afleiding as jy verveeld is en genoeg rustigheid as jy net wil rus."
"Was aangenaam verras om die nuwe winkeltjies te sien wat oopgemaak het in d dorp. Dis 'n welkome toevoeging vir toeriste."
"So baie om te sien, baie om te doen, oulike winkels, 'n groot verskeidenheid eetplekke en die mooiste natuur en uitsigte orals!"
"Lekker, besige plek met aangename winkels, maar ook die staproetes was heerlik en mooi."
"Dit is lekker om in 'n plattelandse SA dorpie te kom wat steeds goed onderhou word en waar dit duidelik is dat die hele gemeenskap saam werk aan 'n groter doel."
"It is absolutely stunning and we loved the little shops etc. Loved the hiking trails."