Verified Reviews
Clarens
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Clarens
Rated 4.7 out of 5 based on 3984 reviews.
"Baie staproetes en artisan restaurante, asemrowende berge en valleie, baie rustige dorpie."
"Clarens is 'n pragtige plek! Dit is net kommerwekkend om te sien hoe min kunsgalerye nou daar is. Mis die kuns en kultuur atmosfeer wat Clarens altyd gehad het."
"Baie besig toe ons daar was, maar dit was nogtans baie lekker met baie plekkies om te besoek."
"Beautiful surrounds in East Free State next to the Maluti Mountains. Breathtakingly beautiful."
"Elke besoek was 'n fantastiese ervaring, omrede ons so baie van die natuur hou."
"Vir my is Clarens die juweel van die Vrystaat - die plekkie het in my hart gekruip en sal beslis weer gaan kuier daar. Al die winkeltjies is lekker om te besoek en die mense is ook so vriendelik. "
"Lekker kuier atmosfeer en pragtige omgewing. Die Blou Donkie Restaurant se pryse is duur en swak gehalte. Ander eetplekke was puik."