Verified Reviews
De Doorns
All reviews have been left by TravelGround customers staying in De Doorns
Rated 4 out of 5 based on 31 reviews.
"De Doorns is pragtig. Die plaas is 'n prentjie. Diens uit die boonste rakke."
"As a farming town, the main road is chaos on a Friday afternoon and Saturday morning. Don't expect to visit an ATM during these times."
"De Doorns is 'n klein dorpie, maar die hele area is pragtig met die lekkerste druiwe!"
"There's not much to do other than to drive back to Worcester. But if you go there to relax and don't worry about tourist attractions."
"De Doorns is 'n kleindorpie met sy eie karakter. Mense is baie vriendelik en groet sommer so van die straat af."
"De Doorns is geleë in 'n pragtige omgewing. Die natuurskoon is regtig baie mooi."
"Ons het Die Veldskoen padstal en wynkelders besoek en almal was baie vriendelik. Dit en die goeie diens het uitgestaan bo alles. Wingerde ook pragtig!"
"Ek dink De Doorns kan meer besoek word. Ons het heerlik gebly in die kleindorpie vir 2 dae."
"Wat 'n pragtige omgewing en 'n baie goeie padstal (Veldskoen) om die dag mee te begin."
"De Doorns is a perfect stop-over in the N1 north, to take a break on your journey. It has an interesting history, but one would need more time to explore."
"Für einen zwischstopp gut geignet. Schön gelegen. Essen im Golf Club Restaurant zu empfehlen."
"Ek dink vir die persoon wat dit baie rustig verkies is dit perfek, maar nie vir die jonger geslag nie."
"Klein dorpie. Ons het net een nag oorgeslaap en kon nie die dorp verken nie."
"Vreeslike mooi plek, ons het die feit dat dit meestal werkende wingerde is baie geniet (nie jou average toeristebestemming nie, nie soos wynplase in nabygeleë dorpe nie). Ons het altyd die Hexrivier vallei van 'n afstand af bewonder, of so in die verby ry via die N1, om daar te kon bly vir twee nagte was 'n lekker ervaring!"