Verified Reviews
De Hoop Nature Reserve
All reviews have been left by TravelGround customers staying in De Hoop Nature Reserve
Rated 4.6 out of 5 based on 8 reviews.
De Hoop Collection
"Nie die grootste natuurreservaat in SA nie, maar groot genoeg om vir altyd ‘n mooi herinnering te los."
Aloe Cottage
"Dit kort meer verskeidenheid van wild en nie net bokke, volstruise en paar zebras nie. Natuur was andersins baie mooi, veral langs die kus. "
De Hoop Collection
"Ons het die een aand roomys vir die kinders bestel en dit was R50 vir "plain" roomys per kind - ons het net gevoel dit is heeltemal te duur - die res van hulle kos was redelik maar die roomys se prys het 'n effense suur smakie agter gelaat."
Potteberg Guest Farm
"Gravel roads in poor shape. Limited area to travel around. The Potberg end is better."