Verified Reviews
De Rust
All reviews have been left by TravelGround customers staying in De Rust
Rated 4.5 out of 5 based on 418 reviews.
"Meiringspoort se waterval is ongeveer 12km van Olivier's Rust en is 'n moet vir enige besoeker. Lekker ontbyt by Ray's binne loopafstand van Olivier's Rust."
"Grocery shopping not the best, if you plan on just staying in De Rust, ensure you have all the foodstuffs you need. People are friendly and inviting."
"De Rust is 'n lieflike pragtige Karoodorpie met 'n paar oulike snuffel-winkeltjies. Ray's is 'n prima koffiewinkel wat ook heerlike ontbyt en ligte etes bedien. Die Grumpy Goat is gesellige kroegie waar daar lekker saam met die vriendelike locals gekuier word, die eienaars bedien lekker pizza en hamburgers ook daar. Die omliggende Meiringspoort asemrowende mooi natuurskone berge, klowe en riviertjies."
"This is a quaint village with typical rustic little Karoo charm. Well worth a visit or stop-over."
"An interesting little town which is well-placed as an overnight from Cape Town northwards on the R62 Route."
"Jare lank al een van my gunsteling plekke in die land. Meiringspoort is 'n moetsien vir die wat nog nooit daar was nie en elke keer 'n plesier om deur te ry."
"Ek geniet die skoon oop lug. Ek wens ek kon langer kuier en nie net oornag nie. Die dorpie is uiters skoon en netjies."
"Vriendelike dorp en mense. Heerlik in die strate geloop en kuier. Pragtige berge."