Successfully reported

Verified Reviews

Die Bult

All reviews have been left by TravelGround customers staying in Die Bult

Rated 4.1 out of 5 based on 75 reviews.

Die Bult

114 Cachethof

"Groot verskeidenheid winkels en eetplekke."

Die Bult

114 Cachethof

"Baie lekker eetplekkies as jy kans sien vir studente!"

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Naby aan die NWU-kampus. Glo wel die area kan gevaarlik raak na donker."

Die Bult

Oudrift Riverside Lodge

"Goeie restaurant om by te gaan eet."

Die Bult

Molenhof Gastehuis

"Lekker eetplekke en Spar."

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Alles baie naby."

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Studente gemeenskap."

Die Bult

Down to Earth Guesthouse

"Die beste Ocean Basket wat ons nog besoek het."

Die Bult

Campus Self-catering

"Dit raak al hoe meer verwaarloos op Die Bult. En ek moet sê die winkelsentrum gedeelte voel nie so veilig nie. Die area is goed geleë as jy by die universiteit wil wees."

Die Bult

Dream Stop Guest Rooms

"Bietjie bedrywig veral vir die ouer garde."

Die Bult

The Gallery

"Pragtige plek vol lewe."

Die Bult

d' Oude Molen

"Baie besig!"

Die Bult

Campus Self-catering

"Die Bult het goeie restaurante. Die Akker se ontbyt is aan te beveel. Uitstaande waarde vir geld."

Die Bult

Campus Self-catering

"Deesdae onveilig."

Die Bult

Molenhof Gastehuis

"Vir enige oud-student, sowel as studente-ouer is verblyf naby die Bult 'n moet. Selfs tydens Desember, sonder studentelewe is die Bult se "vibe" steeds aanvoelbaar."

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Alle studente wat ek teëgekom het was vriendelik en het my as vreemdeling met respek behandel."

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Ideaal geleë digby die universiteit."

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"As jy die universiteit besoek is Die Bult lekker naby."

Die Bult

Madeliefie

"Bedrywig met studente."

Die Bult

Grey Manor Guesthouse

"Heerlike restaurante met goeie waarde vir geld."

Die Bult

Huys ten Bosch Guest House

"Lekker plek en omgewing, jammer die akkerbome gaan dood!"

Die Bult

Molenhof Gastehuis

"Aardklop bo! Heerlike kos op die Bult - verskeidenheid vir elke smaak. Die atmosfeer is ongelooflik! Lekker vibe, lekker kos, lekker veilig, sommer net lekker ..."

Die Bult

Grey Manor Guesthouse

"Puik studenteomgewing."

Die Bult

On Golden Pond Guesthouse

"Sentraal en naby alles!"

Die Bult

Vi' La Vendula Guest House

"Lekker studente-atmosfeer."

Die Bult

Campus Self-catering

"Verskeie winkels en restaurante. 'n Mens voel ook veilig om daar te stap."

Die Bult

Campus Self-catering

"Everything close by, friendly and convenient."

Die Bult

Grey Manor Guesthouse

"Die Bult is altyd lekker in Potch."

Die Bult

Molenhof Gastehuis

"Bly dat Aardklop weer terug is op Die Bult; dit gee soveel atmosfeer aan die fees."

Die Bult

Alma Mater Guesthouse

"Goeie restaurante in die omgewing en die ideale plek vir Aardklop gewees. "

Page
Page 2 - Showing 31 to 60