Verified Reviews
Die Bult
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Die Bult
Rated 4.1 out of 5 based on 75 reviews.
"Universiteitsdorp met 'n verskeidenheid eetplekke in die nabye omgewing. Ons kan beslis Café Fiori slegs 'n blok van Huys ten Bosch aanbeveel. Maak seker jy is goed honger!"
"Die Bult is uit en uit 'n studentebestemming. Baie goeie eetplekke, maar andersins bied dit nie veel vir 'n toeris nie. Dit is 'n studeer-omgewing."
"Voldoende restaurante en sekere geriewe soos banke, ens. Die teleurstelling was die hope rommel en gemors wat oral rondgestrooi word. "
"Die Bult het 'n lekker "vibe". Ek was self 'n PUK-student en die Bult is vol skatte en herinneringe!"
"Die Bult is 'n omgewing eie aan studentelewe. Die winkels en restaurante is kreatief met 'n gees van jonkheid. Hiermee saam is daar ook 'n geskiedenis van Potchefstroom met sy akademiese agtergrond wat verskeie besoeke aan jou as toeris bied. Die Bult het 'n karakter eie aan homself; wees bevoorreg en gaan deel daarin."