Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1674 reviews.
"Daar is regtig baie om te doen en te besoek in en om die dorp, die herfs was besonder mooi en oral is die inwoners vriendelik. Sal graag weer gaan."
"Die dorp Underberg is verwaarloos. Weg van die dorp is die mooiste natuurskoon. En kan jy asemhaal en ontspan."
"Dit is een van die mooiste plekke in SA. Mens moet gaan. Ons het deelgeneem aan Ultra Trail Drakensberg en dit is baie moeilik om akkommodasie te kry wat mens kan bekostig. En soms is dit wat jy kan bekostig nie so goed nie. Dragon Lair staan uit."
"Allow for extra travel time as road conditions are not ideal to drive in the dark."
"Baie plekkies om te besoek in die dorp, vriendelike mense, baie plekkies rondom die dorp om te besoek. Meiringskloof staproetes is briljant."
"Dis 'n baie oulike dorpie. Pad van Bulwer af tot daar nie mooi nie, dit lyk maar soos die res van SA se paaie."
"Sani-Pas tot in Lesotho is 'n emmerskoplysie-item om te doen vanuit Underberg."
"Drakensbergse se landskap, natuurtonele, unieke horisonne en vars skoon lug roep jou weer en weer en weer terug!"
"Wow, daar is soveel om te doen in die omgewing, selfs as dit koud is! Ons gaan beslis weer!"
"Dis 'n klein dorpie met baie dinge om te doen. Daar is 'n klomp oulike restaurantjies waar jy kan sit en kuier vir ontbyt, middagete en aandete. Vriendelike mense."