Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1674 reviews.
"Baie ander aktiwiteite beskikbaar en is 'n baie mooi omgewing."
"Baie interessante dorp. Netjies, lekker eetplekke, in die natuur, pragtige berge, vriendelike mense."
"Fouriesburg is surrounded by so many lodges and game farms and resorts. Would like to explore some of them."
"Winterton is sentraal geleë om by baie ander besienswaardighede en plekkies uit te kom."
"Baie mooi plekkie behalwe die paaie het baie aandag nodig. Baie vriendelike en behulpsame mense. Dit is baie mooi die natuur en baie rustig daar."
"Binne bereik van verskeie interessante besienswaardighede, soos die sjokoladewinkel, bierbrouer en kaaswinkel."
"Die berge was so mooi. Daar is baie plekke om te besoek. Pak gerus die klein paadjies aan, daar is soveel om te sien."
"The Drakensburg never ceases to amaze me. It has everything you look for in adventure as well as to completely relax. So beautiful!"