Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1674 reviews.
"Beautiful scenery, lots to do in the area. The Canopy Tour is really spectacular, a must do!"
"Dit is 'n heerlike vakansieplek weg van die gejaag. Dis net jammer dat dele van die pad na Underberg sleg is."
"Die dorpie het my nie beïndruk nie. Ons het net oorgeslaap, op pad Suidkus toe."
"Die mense wat nog nie in die Drakensberge was nie, weet nie wat hulle mis nie. Veral die geskiedenis. Ons was by die kaalvoetvrou-monument en by kerk en dis baie mooi en deel van ons geskiedenis. Ons was al vyf keer daar en sal enige tyd weer gaan."
"Fouriesburg omgewing is 'n goeie bestemming om die omliggende berge te verken, staproetes te doen, bergfiets en trailrunning. Die dorp het 'n paar oulike winkeltjies."
"Die paaie is nie in goeie toestand vanaf Bethlehem na Fouriesburg nie. Die pad vanaf Clarens is baie beter. County Inn se kos is heerlik, so ook die Plaasstoep. Pad tussen Fouriesburg en Ficksburg is in haglike toestand."
"Een van die min Oos-Vrystaat se klein dorpies wat lewe toon. Die pad vanaf die suide is ene slaggate. Die Oos-Vrystaat is baie mooi in die somer na baie reën. 'n Moet sien in Suid-Afrika."
"Fouriesburg se strate val uitmekaar en kort aandag van munisipaliteit af. Die omgewing is so mooi en die dorpie het soveel potensiaal."
"Aaklige dorp. Koop liewers alles wat jy nodig het voor jy daar aankom en bly liewers in die natuurreservate."
"As Covid-19 nie 'n faktor is nie, is hierdie 'n fantastiese vakansie-bestemming. Daar is so baie om te doen, ons sal graag wil terugkeer."
"Baie om te doen in die omgewing. Verskeie staproetes wat by Monks Cowl begin. Probeer gerus die sjokolade fabriek se fondue en die koffie roostery."
"The town is very small, but full of history. The surrounding areas are also worth a visit, with some lovely activities to do."
"Baie beter en biliker pryse as in Clarens, dalk meer eetplekke. Die Windpomp Pub and Grill is my gunsteling."
"Van Fouriesburg het ons die Golden Gate Natuurreservaat asook die Sterkfonteindam besoek. Dit is baie naby aan Clarens vir 'n dagbesoek asook Bethlehem vir inkopies. "
"The Drakensberge is beautiful, especially in summer when everything is green. Many great places to visit. One has to ensure to check out facilities of the venues."
"Fouriesburg self was nie vir my baie interessant nie, nie veel om daar te doen nie ons moes mar elke dag uitgery het Clarens toe."
"Gaan eet gerus by Die Plaasstoep, heerlike buffet ontbyt!"
"Great hikes. Lots of places of interest. Good amenities. Central enough to visit other valleys in the Drakensberg."