Verified Reviews
Drakensberg
All reviews have been left by TravelGround customers staying in Drakensberg
Rated 4.3 out of 5 based on 1674 reviews.
"A beautiful and lovely area with lots on offer. As stated above,understandably being the weekend certain places of interest closed earlier & certain did not operate.A shopping area for supplies & provisions centrally situated made for good convenience. Will recommend & most probably visit again. Great."
"Die dorp is redelik netjies met heelwat interessante sandsteengeboue en dit sentraal tot die Oos-Vrystaat se besienswaardighede."
"The local authority/community needs to address the problem of alien invasive plants such as Lantana/Wattle which appears to be well established in certain areas. If not addressed urgently, it will get out of control and will be costly to eradicate in the future."
"Ek weet nie hoekom ek so lank gevat het om hier uit te kom nie, maar die "kat" kom weer en ek kan nie wag om elke hoekie van die mooi stukkie grond te ontdek nie!"
"Vir seker die moeite werd! Ons gaan vir seker terug. Daar is nog baie wat ons nie gesien het nie!"
"You can not help but to fall in love with the beautiful mountains and nature."
"Die dorp bied nie juis baie fasiliteite nie. Die omgewing is meer op toerisme ingestel."
"Himeville is 'n baie klein en pragtige dorpie met min fasiliteite. Underberg (5,6 km vanaf Himeville) is die aangewese dorpie om enige aankope te doen. Ons sal maklik weer in Himeville gaan woon."
"Underberg is asemrowend mooi en bied orals 'n uitsig op die berg. Al die restaurante daar rond kan met liefde besoek word."
"Underberg se bergreekse is mooi. Nie baie om daar te doen vir tieners nie. Lekker gerus."
"Wonderlike vakansie-bestemming met genoeg rondkuier plek en ook aktiwiteite soos perdry en `n fantastiese Canopy tour vir die wat nie net wil rondkuier nie."
Northern Drakensberg, Drakensberg
Witsieshoek Mountain Lodge"Dis baie mooi en stil. Pragtige uitsigte wat mens moet sien. Baie voetslaanpaaie. Dis net sleg om deur so 'n groot lokasie te ry om daar uit te kom. Dis 'n seer vir die oog en mens stres maar oor veiligheid. "
"Die dorp bied nie veel nie, maar dit is sentraal geleë om ander besienswaardighede te besoek."
"Underberg is in 'n pragtige deel van die Drakensberge. Die berge, strome, damme, bergpieke, ens. is pragtig."
"We were disappointed with the general service in Champagne Valley. As it was a New Year weekend and the area was full it was frustrating to find places closed. I can't understand how business is lost at this time. We ate lunch at a restaurant and food was awful and not fresh. We were told we could go to the Drakensburg Sun Hotel on old year's eve. We were treated so badly by the secuirty at the gate who asked us "What are you doing here?" in such a rude manner. We left but felt that it was not necessary for them to treat us in this way. This area needs to look at how they are dealing with tourists in the future."
"Pragtige, skoon dorpie met die mooiste sandsteenhuise. Kon gaan stap en almal groet jou."